Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Eunice Basson

5/5 ( ratings)
Eunice Basson promoveer in 2003 aan die Universiteit van Suid-Afrika met ’n proefskrif oor die werk van Erich Mayer. Ná ’n kort tydperk as navorser by die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing is sy as dosent verbonde aan die Universiteit van Pretoria en daarna sedert die laat tagtigerjare aan die Universiteit van Suid-Afrika. Sy tree af in 2011, maar is daarna steeds betrokke by nagraadse studieleiding by drie tersiêre instansies en is ook kunsadviseur vir korporatiewe ondernemings en private kunsversamelaars. In 2008 skryf sy in vir 'n M.A.-graad in Kreatiewe Skryfkuns aan die Universiteit van Pretoria, onder leiding van Henning Pieterse, wat sy in 2011 met lof verwerf. Sy verkry in 2009 Lapa-Uitgewers se beurs vir Kreatiewe Skryfkuns vir hierdie studie. Haar debuutbundel Leiboom was op die kortlys van die Ingrid Jonker-prys.

Books from Eunice Basson

loader