Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Hoe ek die Wêreld sien (Hoe ek die Wêreld sien 1)

Bianca de Lange
5/5 ( ratings)
Ons weet almal hoe belangrik onderwys is om ons kennis te verbeter en dit is hoekom ek hierdie boek geskryf het van hoe ek die Wêreld sien, nie net kan dit ‘n intelligente persoon help om iemand se lewe te red nie, maar dit sal verseker jou in staat los om iemand anders se lewe te red wie weet dalk selfs joune ook eendag vir die wete oor al die feite in die wêreld.

Kennis is krag en dit is iets wat elke persoon begeer, want as jy die krag van kennis het om dinge te weet wat ander nie van weet nie, sal hulle beslis begin om jou vrae te vra en om daardie kennis te deel met die wêreld is iets wat die wêreld gaan verander .

In hierdie nie-fiktiewe boek deel ek 12 warm onderwerpe wat jou gedagtes gaan weg blaas sonder om 'n kans te kry om jou oë te knip! Die wêreld is perfek, maar wat die wêreld nodig het, is 'n kunstenaar om dit 'n meesterstuk te maak en net die oog kan sien hoe dit verander omrede ons die wêreld skep soos hoe ons dit wil hê.

Dit is hoe alles 'n impak op die wêreld maak deur te lees, te sien, te luister en hoe ons oor dit praat in 'n manier wat nie eens die oog kan raak sien nie, want die is my meesterstuk!
Pages
136
Format
Kindle Edition
Publisher
Bianca De Lange
Release
January 15, 2020

Rate this book!

Write a review?

loader