Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Die Mooiste Sprokies van Andersen

Die Mooiste Sprokies van Andersen

Janusz Grabiański
4.5/5 ( ratings)
DIE MOOISTE SPROKIES VAN ANDERSEN

Hans Christian Andersen – die blote naam het ‘n towerklank. Van almal wat nog ooit vir kinders stories geskryf het, is Andersen seker die mees geliefde. In hierdie pragboek is altesame dertig van sy mooiste sprokies nou byeengebring. Die besonder suiwere vertaling uit die oorspronklike Deens is deur Marié Opperman, en die tekeninge is dié van Janusz Grabianski, een van die wêreld se grootste illustreerders van kinderboeke. Dit is ‘n ware skatkis vir elke kind.

30 beroemde verhale
190 meerkleurige tekeninge

Die verhale is:
Duimelize
Die prinses op die ertjie
Die Keiser se nuwe klere
Die lelike eendjie
Klein Claus en groot Claus
Die meerminnetjie
Die tonteldoos
Die varkwagtertjie
Wat vader doen, is altyd goed
Die standvastige bliksoldaatjie
Lomp Hans
Die minnaars
Klein Ida se blomme
Die meisie met die swawelhoutjies
Die wilde swane
Die sparboom
Die nagtegaal
Die skoenlapper
Die rooi skoene
Die sneeupop
Die halsboordjie
Die sneeukoningin
Die vlieënde koffer
Die ooievaars
Klaas Vakie
Die stopnaald
Die elweheuwel
Die bokwiet
Die herderin en die skoorsteenveër
Die engeltjie
Language
Afrikaans
Pages
320
Format
Hardcover
Publisher
Hodder and Stoughton
Release
May 20, 1971

More books from Janusz Grabiański

Rate this book!

Write a review?

loader