Wat het hierdie mense in gemeen? Ja, hulle is almal bekendes, maar ook hulle weet die lewe is nie sonder seerkry en uitdagings nie. In die donkerste, onsekerste, uitdagendste tyd van hulle lewe het elkeen van hulle vasgehou aan ’n Bybelvers.
Een wat hulle oë oopgemaak en hulle nuwe moed gegee het. In Die Bybelvers wat my lewe verander het vertel 90 deelnemers watter teksvers hulle lewe die diepste geraak het.
Dit is ware stories van regte mense wat die einde van hulle eie krag bereik het, en toe presies die teksvers ontdek het wat hulle nodig gehad het om te hoor.
In hierdie boek sal jy ontdek, net soos die mense wat hulle stories deel, dat daar ’n Bybelvers is wat jou spesifieke situasie aanspreek. As jy hartseer is, is daar ’n vers om jou te troos.
Wanneer jy moeg voel, is daar bemoedigende woorde om jou nuwe woema te gee. Dit sal jou herinner dat God goed is en ook jou situasie raaksien!
- See more at: http://www.voelgoedwinkel.co.za/boeke...