Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Wanneer die kerk verdwaal...: Hoe voel mense oor kerk, geloof en God? (Afrikaans Edition)

Annalise Wiid
0/5 ( ratings)
Ons moet nuut dink oor kerkwees en wat dit beteken om Jesus te volg!

Al hoe meer gelowiges bly Sondae eerder by die huis in plaas van om kerk toe te gaan. Daar is baie redes, soos dat hulle te besig is of nie tuis voel tussen sogenaamde Christene nie. Tog wil hierdie mense Jesus graag voluit en met passie dien.

Sommige gelowiges voel dat ander Christene hulle met ’n valkoog dophou. Hulle het ’n vrees vir die kerk se hoë standaard en dink net perfekte mense hoort daar. Baie het al slegte ondervindings gehad en seergekry en is liefdeloos behandel, wat hulle vertroue in die kerk en mense geskend het.

Ons het invloedryke persone, soos Stephan Joubert, Norma Rossouw, Isak Burger en Annalise Wiid gevra om saam kop te krap oor hierdie tendens en te sê hoe hulle die kerk sien.

In Wanneer die kerk verdwaal... deel hulle hul wysheid oor Christenskap. Dit sal jou nuut laat dink oor kerkwees en wat dit regtig beteken om Jesus te volg. Die onderwerpe sluit
> Kerk is nie net saam wees nie, maar ook saam doen
> Mense het ’n plek nodig waar hulle aanvaar word
> Kerk is nie ’n plek nie, eerder ’n groep gelowiges
> Jou dade wys dat jy geestelik groei
> Die kerk moet soos Jesus lyk
> Die preke trek nie my aandag nie
Language
Afrikaans
Pages
166
Format
Kindle Edition
Release
May 02, 2017

Rate this book!

Write a review?

loader