Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

The Parting

The Parting

Beverly Lewis
0/5 ( ratings)
Bykans 100 dae het verloop sedert die ontydige dood van Nellie Mae Fisher se jonger suster, Suzy. Nellie begin droom nou van ’n toekoms saam met die sjarmante Caleb Yoder. Maar sy wonder of hy haar ooit raaksien. Met die gerugte oor Suzy wat nog nie gaan lê het nie, is daar mense wat kan sorg dat die jong paartjie nie by mekaar uitkom nie. Insluitende Caleb se eie pa.
Intussen is daar ’n groeiende aantal van Honeybrook se Amish boere wat aandring om trekkers en ander verbode moderne luukshede aan te skaf. Met die Ou Orde wat tot breekpunt gedryf word, bevind Nellie en Caleb hulle en hul families midde-in iets wat hulle beslis van mekaar sal skei.
DIE SKEURING is die roerende verhaal oor die komplekse aard van liefde en die uitdagings wat daarmee gepaardgaan.
Language
English
Pages
345
Format
Paperback
Publisher
Bethany House Publishers
Release
October 01, 2007
ISBN
076420310X
ISBN 13
9780764203107

Rate this book!

Write a review?

loader