Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Die mooiste verhale uit Die Arabiese Nagte

Janusz Grabiański
4.3/5 ( ratings)
"En Sjeherazade begin met die volgende verhaal..."

'n Duisend-en-een nagte lank het sy vir haar eggenoot, die Sultan, stories vertel - glansryke sprokies van mag en skoonheid, lis en avontuur - en sodoende nie alleen haar lewe gered nie, maar 'n wonderlike verhaleskat tot stand gebring waarin ons vandag nog die ganse betowering en geheimsinnigheid van die Ooste vind.

In hierdie weelderige boek word die mooiste en bekendste van die sprokies uit die Arabiese Nagte nou ook vir die Afrikaanse kind in waardige vorm beskikbaar gestel. Die pragtige, fantasieryke tekeninge is deur die wêreldberoemde Poolse illustreerder van kinderboeke Janusz Grabianski.

Die volledige titelblad lui:

Die mooiste verhale uit
Die Arabiese Nagte
In Afrikaans oorvertel deur
André P. Brink
Voorwoorde deur
I.D. du Plessis
Met 133 tekeninge deur
Janusz Grabianski

Die kolofon agterop die titelblad vermeld:
Vir die jeug uitgesoek en verwerk deur dr. Hedwig Smola
In Afrikaans oorvertel deur André P. Brink
Kopiereg 1964 Verlag Carl Ueberreuter, Wenen - Heidelberg
Kopiereg in Afrikaans 1966 deur Human & Rousseau Uitgewers Beperk
Stategebou, Roosstraat, Kaapstad; Pretoriusstraat 235, Pretoria
Geset in 12 pt. Baskerville Romein deur McManus Bros., Kaapstad
In Oostenryk gedruk deur Grossbuchbinderei Thomas F. Salzer KG, Wenen
Language
Afrikaans
Pages
320
Format
Hardcover
Publisher
Human & Rousseau
Release
May 14, 1966

Rate this book!

Write a review?

loader