Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Karla Krullebol

Karla Krullebol

Chris Venter
3.6/5 ( ratings)
Karla Kriel met haar krullebol hou niks van hare was nie. Sy kam nie graag haar lokke nie en maak dit ook nooit vas nie. Karla se ma is moeg gepraat. Daarom besluit sy Karla hoef nooit weer haar hare te was of te kam nie. Maar dan gebeur iets vreesliks - 'n vreemde mannetjie besluit Karla se krullebol is die perfekte plek om 'n heerlike partytjie te hou ...

'n Lekker lawwe, uitbundige rymverhaal wat kleuters se tone sal laat omkrul van lekkerkry!
Language
Afrikaans
Pages
38
Format
Paperback
Publisher
Lapa
Release
May 13, 2022
ISBN 13
9780799346770

Rate this book!

Write a review?

loader