Dr. Chris Pitzer is 'n welbekende Alternatiewe Geneeskundige. Sy pasiënte kan getuig daarvan dat Dr. Chris nie net simptome behandel nie, maar dat hy die kern van 'n siektetoestand identifiseer en genees met sy eie kruiekombinasies en formules. Dr. Chris Pitzer het jarelange navorsing gedoen reg oor die wêreld en hy is steeds besig om nuwe kombinasies te formuleer en toets. Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK is 'n uitvloeisel van Dr. Chris Pitzer se super gewilde radioprogram, Kruie van Toeka tot Nou elke Maandag, Woensdag en Vrydagoggend om 9:00 vm SA tyd, op Rainbow Gospel Radio. Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK is 'n omvattende Alternatiewe mediese handleiding en 'n moet vir elke huis.
Language
English
Pages
609
Format
Kindle Edition
Publisher
RAINBOW BRICK WALL PUBLISHERS - Rainbow Gospel Radio