Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

OORGEGEE: Om Luidkeels Tot Sy Eer Te Leef

Retief Burger
0/5 ( ratings)
'Dit was Junie 1997 – my matriekjaar. Ek het drie jaar vantevore
my lewe aan die Here oorgegee en my lewe het drasties
verander.'

So begin Retief Burger, gewilde liedjieskrywer en sanger
se boek, Oorgegee. Hy vertel hoe hy tydens 'n konferensie
vir jong mense geworstel het met wat die Here van hom wil
hê. Wat die Here vir hom gesê het, was: 'Retief, ek wil net
hoor hoe jy sê jy is lief vir my. Sal jy dit vir my sê?' Dit het
sy lewe verander. Vir die eerste keer het hy verstaan dat die
Koning van die heelal sy liefde wou hê. Sy eenvoudige liefde.
En daar het Retief se reis van oorgee begin.

Retief nooi jou om saam met hom deur sy lewe te stap. Hy
wil jou aanspoor om luidkeels tot eer van die Here te leef.
Dit is sy wens dat hierdie boek jou sal help om die Vader ten
volle te vertrou en te besef dat totale oorgawe en afhanklikheid
die plek is vanwaar ons veronderstel is om te leef. Net
soos wat Retief duisende mense met sy liedjies aanraak, sal
hierdie persoonlike getuienis elkeen wat dit lees, aanraak en
hul lewe verander. Om hierdie boek nog spesialer te maak,
kry lesers 'n beperkte uitgawe CD saam met die boek.
Language
Afrikaans
Pages
208
Format
Paperback
Release
January 01, 2010
ISBN 13
9781415309513

Rate this book!

Write a review?

loader