ONTMOETINGS MET GOD GEBEUR NIE NET SONDAG IN DIE KERK NIE ...
Is jy bekommerd oor jou familie? Sukkel jy met skuld, huweliksprobleme, verslawing of jou gesondheid? Is jy gestres en kan jy nie meer die Here se seëninge raaksien nie? Asem dan die woorde in hierdie boek in soos die asem van God wat nuwe lewe in jou bestaan blaas.
Lees wie die Here is, waarvan Hy hou en hoe Hy mense verras. Jy leer net ’n deeltjie van Hom ken deur wat jyself ervaar. Nou kan jy ’n klomp hartsopenbaringe bymekaar sit wat 'n groter prentjie in jou binneste teken.
Aangename kennis, Here is ’n program wat soggens vroeg oor Radiokansel uitgesaai word. Hierdie 60 verstommende getuienisse is nou in boekformaat beskikbaar, sodat jy kan lees wat bekendes én mense wat jy nie ken nie, uit hulle geloofsharte vertel.
WARE VERHALE.
OPREGTE MENSE.
NUWE HOOP.
Format
Kindle Edition
Publisher
Carpe Diem Media
Release
June 05, 2019
Aangename kennis, Here: Elkeen se lewe vertel ’n storie