Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Speurhond Willem in die Amasone (Afrikaans Edition)

Chris Venter
0/5 ( ratings)
Die aartsskelm Brummel is weer op vrye voet, en op die spoor van 'n sampioen wat in die Amasone groei en glo 'n wonderkrag die mens wat dit eet, raak net slimmer en slimmer. Die avonturier William Travis wil dit eerste vind, maar vir weke het niemand van hom gehoor nie. Het die oerwoud hom ingesluk? Dis immers vol anakondas, poemas, krokodille . . . Brummel besluit hy't hulp nodig, en wie beter om aan sy kant te kry as die slimste hond op Aarde?
Language
Afrikaans
Pages
94
Format
Kindle Edition
Release
October 06, 2023

Rate this book!

Write a review?

loader