Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

'n Lug vol helder wolke

'n Lug vol helder wolke

Karel Schoeman
3.3/5 ( ratings)
In hierdie verhaal openbaar Schoeman hom weer eens as die uitmuntende skepper van 'n atmosfeer. Nog selde het 'n Afrikaanse skrywer dit reggekry om só die tekstuur van 'n tydperk weer te gee.

'n Jong man, Kobus, keer terug na die familieplaas waarin hy nie belang stel nie en wat hy na die dood van sy vader erf. 'n Verhouding ontstaan tussen hom en sy niggie Alida, en dit het 'n tragiese afloop, waarna Kobus finaal van die plaaswêreld en sy familie afskeid neem.

Dit is 'n ontroerend-eenvoudige vertelling, sonder opsmuksel, maar 'n periode in die Afrikaanse geskiedenis word sonder enige opvallende dramatiek vir ons uitgebeeld. Die plaaswêreld word 'n integrerende deel van die gebeure, en Schoeman slaag daarin om met sy rustige verteltrant 'n besondere balans tussen vorm en inhoud te berwerkstellig.
Language
Afrikaans
Pages
115
Format
Hard cover
Publisher
Human & Rousseau
Release
May 18, 1967
ISBN
0798102594
ISBN 13
9780798102599

Rate this book!

Write a review?

loader