Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Griet kom weer

Griet kom weer

Marita van der Vyver
3.7/5 ( ratings)
Griet kom weer hervat die storie van Griet Swart, tien jaar ná Griet skryf 'n sprokie. Griet is nou veertig, maar nog net so warmbloedig soos voorheen, en steeds ongeneeslik romanties.

Sy is intens verlief , maar daar is grypvoëls wat die brose geluk bedreig.

Haar geliefde, 'n Italiaanse wewenaar, se oorlede vrou spook steeds in sy gedagtes, sy negejarige dogter is openlik antagonisties, en Griet se liefdespel word bederf deur sintuiglike aandoenings: eers haar oog wat lelik toeswel, dan haar neus wat verstop raak en 'n hoë koors, daarna haar oor wat ontsteek, en later 'n treiterende verstandtand.

Eroties, snaaks, toeganklik diepsinnig.
Pages
308
ISBN
0624040488
ISBN 13
9780624040484

Rate this book!

Write a review?

loader