Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Misverstand

Misverstand

Marita van der Vyver
3.2/5 ( ratings)
Willem Prins bewandel die strate van Parys. Eens was hy op koers om ’n gerekende skrywer in Suid-Afrika te word, maar na jare se probeer wink die koue water van die Seine – miskien sal sy verdrinking sy boekverkope bietjie opstoot, dink ’n swartgallige Willem.
Tot sy skaamte is dit die erotika wat hy onder ’n skuilnaam skryf wat hom na Frankryk gebring het. Terug na die stad waar een van sy drie eksvroue saam met sy oudste seun woon, ’n jong man wat sy pa skaars ken.
Vir Willem is Parys nie juis die stad van liefde nie, maar dit is hier waar hy vir Jackie ontmoet, ’n jong Suid-Afrikaner wat as au pair werk. Dit is ook sy wat saam met hom is dié Vrydagaand die dertiende toe terreur in Parys losbars.
Misverstand is die dertiende roman van een van Suid-Afrika
se gewildste skrywers. ’n Roman oor die ontnugtering van
die middeljare, die lewe se onweerswolke wat dikwels dreig,
en oor bande tussen mense wat beskut
Language
Afrikaans
Pages
272
Format
Paperback
Publisher
Penguin Random House South Africa
Release
March 01, 2017
ISBN
1485903505
ISBN 13
9781485903505

Rate this book!

Write a review?

loader