Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Volbring: Dit Is Waar Ons Begin

Volbring: Dit Is Waar Ons Begin

Isak Burger
5/5 ( ratings)
Die dag toe Jesus Christus aan die kruis gesterf het, het Hy gesê “Dit is volbring!” Jesus het volkome oorwinning behaal aan die kruis en vir ons meer as oorwinnaars gemaak. Ons Christelike lewe was nooit bedoel om ‘n eindelose speletjie van slangetjies en leertjies te wees nie – ons vertrekpunt is die einde, by die wenpunt waar Jesus gesê het “Dit is volbring!”

Volbring – Dit is Waar Ons Begin neem jou op ‘n ontdekkingstog van die volle implikasie van die kruisdood en opstanding van Jesus en Sy boodskap van genade. Ontdek die werklike goeie nuus van die Evangelie en dat jy daarby ingesluit is!
Language
Afrikaans
Pages
197
Format
Paperback
Publisher
Faith Story Publishing
Release
June 01, 2012
ISBN 13
9780620531726

Rate this book!

Write a review?

loader