Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Die dag toe Jesus sterf!: Dit gaan nie net oor ’n aangrypende gebeurtenis nie, maar die verskil wat dit in jou lewe maak

Isak Burger
0/5 ( ratings)
Jou verhouding met God staan in verband met jou begrip en waardering van die gebeure tydens Die DAG TOE JESUS STERF! Hierdie boek wil jou help om God se liefde en die heilsgebeure beter te verstaan. Wat regtig met Jesus gebeur het, maak saak!
Om die volle impak van wat gebeur het, te verduidelik, bied die boek aanvullende mediese inligting. ’n Forensiese patoloog interpreteer die Bybelse gebeure vanuit sy kennis en ervaring, en verduidelik wat liggaamlik aan Jesus gedoen is.
Waarom moet gelowiges weet wat die intensiteit van Jesus se marteling was? Die wrede, forensiese feite is nodig om
die suikerlagie wat mense om die kruisiging geplaas het, af te stroop. Dis afgryslik om te besef hoeveel bloedverlies Jesus gely het, hoe geseling moontlik tot hartarres gelei het. Terselfdertyd kan jy weet dat Hy dit vir jou verlossing gedoen het.
Die 40 dae vir stilword en refleksie bied jou ook 40 waardevolle joernaalbladsye wat jou begelei om die Bybel in diepte te bestudeer. Aan die hand van vrae en met die neerskryf van jou gedagtes, sal jy ontdek watter verskil die dag toe Jesus gesterf het aan jou lewe maak.
Pages
321
Format
Kindle Edition
Publisher
Carpe Diem Media
Release
January 16, 2019

Rate this book!

Write a review?

loader